)

Visuele kuns – EHS hou spog kuns-uitstalling

Visuele kuns. Die graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo hou elke jaar ’n kuns-uitstalling waar die leerders hul harde werk van hul visuele kuns deur die jaar vertoon.

Temas wat hierdie jaar ondersoek en kreatief uitgebeeld is, sluit in Pat 1 “Beweging”, Pat 2 “Bagasie en Las” en Pat 3 was die eksamen tema: “Lig”.

Leerders ontwikkel  ’n tema en konseptualiseer dit in hulle bronboeke totdat hulle ’n finale produk skep. Die leerders het weereens vanjaar besondere talent en toewyding getoon en EHS is werklik trots op hierdie leerders.

Hoërskool Ermelo bedank me Carin van der Merwe wat die leerders lei en inspireer om spog-kuns te kan skep.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal