Noord-Vrystaat Tennisproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville, Edrich Rossouw, Johandre du Plessis en Duncan Bekker het Saterdag, 4 November,
aan die Noord-Vrystaat Tennisproewe deelgeneem.
Hulle het as volg presteer:
- Duncan Bekker Nr. 1, 0/10 B-Span
- Edrich Rossouw Nr. 2, 0/12 B-Span
- Johandre du Plessis Nr. 5, 0/10 A-Span
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








