ASA Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die ASA Atletiekbyeenkoms in Secunda.
Naudies se atlete is:
- Aiden Schoeman, Graad 7
- Diaan van Brakel, Graad 5
- Dohanre Janse van Rensburg, graad 4
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf