)

Mumalanga Atletiek Kampioenskap – EHS atlete op pad na SA’s

Mumalanga Atletiek Kampioenskap. Op 9 Maart het van die Errie-atlete aan die Mumalanga Atletiek Kampioenskap deelgeneem te Secunda.

Die atlete het uitstekend gevaar:

  • Tyrone Berning (o.19) eindig tweede in 400m hekkies en derde in hoogspring.
  • Kryn Romijn (o.17) eindig eerste in die 400m.
  • Luan Greyling (o.16) eindig eerste in die 800m.
  • Mnqobi Mabuza (o.15) eindig eerste in die 1500m.

Al vier hierdie seuns kwalifiseer om vir al hul items aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) -kampioenskap deel te neem.

By die dogters is die uitslae ook goed:

  • Mia Davel (o.19) eindig eerste in hoogspring.
  • Elizma Swart (o.17) eindig tweede in gewigstoot.
  • Esmari Kloppers (o.17) eindig eerste in 3000m.
  • Aletha Kloppers (o.15) eindig eerste in 3000m.
  • Janseke Jansen van Rensburg (o.15) eindig eerste in die 800m.
  • Quinet Swart (o.15) eindig vierde in die 90m hekkies, vyfde in die 300m hekkies en sesde in verspring.

Mia Davel, Elizma Swart en Aletha Kloppers kwalifiseer om aan die ASA -kampioenskap deel te neem. Die SA’s vind plaas vanaf 21 tot 23 Maart in Pretoria.

Janeska Jansen van Rensburg en Aletha Kloppers gaan aan die SA-skole se kampioenskap deelneem.

Ten spyte van slegs tien atlete wat deelgeneem het, het die Erries sewe eerste plekke, twee tweede plekke en een derde plek ingepalm.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal