)

Erries Pragseremonie – EHS Graad 11’s ontvang Streepbaadjies

Erries Pragseremonie. Op Maandag, 23 Oktober, is die jaarlikse Erries pragseremonie gehou waar die graad 11’s hul streepbaadjies ontvang.

Die simboliese waarde agter die baadjies is iets wat die Erries na aan die hart lĆŖ. Dit is ter aanduiding daarvan dat jy as graad 12-leerder deel is van die leiers van die EHS en ā€˜n voorbeeld stel vir diĆ© wat na jou moet opkyk.

Die wit in die baadjie is simbolies vir reinheid en opregtheid en die groen vir moed en hoop. DiĆ© baadie is ’n baadjie van leierskap, hoop en moed!

Na die oorhandiging van die baadjies, is die SkoolBybel oorhandig aan die President vir 2024, Chrizanne Joubert. Dit dien as simbool van geloof met die wens: ā€œGlo in God en glo in die toekoms. Neem dit as ā€˜n lig vir jou pad – ook vir die Erries.ā€

Die skoolvlag is oorhandig aan die President vir 2024, Carel Jacobsz, as simbool van eenheid – eenheid in wil en eenheid in strewe. Die wens wat gepaardgaan met diĆ© vlag, is: ā€œNeem dit en bou ā€˜n beter toekoms vir ons skool en ons land.ā€

Erries Pragseremonie – EHS Graad 11’s ontvang Streepbaadjies

Foto: Die Bybel en vlag as wat aan die Presidente oorhandig is

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal