)

Impi Visser-dag – Hoërskool Ermelo

Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met EHS as gasheerskool van hierdie geleentheid.

Die dogtershokkie het besonder goed gevaar met beide die o.15 Team Flash- en o.17 Stinger Squad-spanne wat die onderskeie ouderdomsgroepe gewen het. Ook is Karli Snyman (o.15) en Danisia Badenhorst (o.17) as spelers van die dag aangewys.

By die netbal eindig EHS se o.17 Flames-span ’n tweede plek in die toernooi en Lienke van Rooyen word aangewys as die o.15-speler van die dag.

EHS sien uit om volgende jaar wéér hierdie sportgeleentheid aan te bied.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal