Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville
Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…
SAWMGA en SANESA – Hoërskool Ermelo
SAWMGA en SANESA. Die Erries het die afgelope vakansie Mpumalanga verteenwoordig by SAWMGA en SANESA Nasionale Kampioenskappe in Parys. Hierdie ruiters het beslis hulle merk gemaak! Hulle presteer as volg:…
Western Mounted Games – Hoërskool Ermelo
Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van Hoërskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf
Impi Visser-dag – Hoërskool Ermelo
Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met…
SAWMGA Ruiters – Hoërskool Ermelo
SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…
Western Mounted Games – Errie-ruiters gaan SA’s toe
Western Mounted Games. Ses ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die Western Mounted Games Nasionale Kompetisie. Die kompetisie word vanaf 1 tot 4 Oktober by…













