)

Western Mounted Games – Errie-ruiters gaan SA’s toe

Western Mounted Games. Ses ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die Western Mounted Games Nasionale Kompetisie. Die kompetisie word vanaf 1 tot 4 Oktober by die Afridome in Parys gehou.

Hoërskool Ermelo se ruiters is:

  • Melissa Olivier
  • Carli Huber
  • Mia van Aardt
  • Inge van der Walt
  • Lienke van Rooyen
  • Mia Botha

Melissa, Carli en Lienke verwerf ook hulle Mpumalanga Sport Konfederasie Provinsiale kleure vir perdry (WMG).

Buiten die Western Mounted Nasionale Kompetisie, is Melissa ook verkies tot die SAEF Junior Dogterspan. Sy sal Suid-Afrika verteenwoordig en sal ook meeding teen spanne van Zimbabwe, Engeland en Botswana.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal