)
SA Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua nr 1 in SA

SA Tweekampkampioenskappe. Eden Tweekamp het die jaar op ’n glansryke hoogtepunt afgesluit met deelname aan die 49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn op 20 en 21 Maart. HoĆ«rskool Outeniqua het uitgestyg…

Biathle WĆŖreldkampioene gekroon – BVHS skitter

Biathle WĆŖreldkampioene gekroon – BVHS is besonder trots op twee van hul atlete wat geskitter het, en as die Biathle WĆŖreldkampioene gekroon is. WJ Kruger (Matriek 2025) en sy spanmaat…

SAWMGA en SANESA – HoĆ«rskool Ermelo

SAWMGA en SANESA. Die Erries het die afgelope vakansie Mpumalanga verteenwoordig by SAWMGA en SANESA Nasionale Kampioenskappe in Parys. Hierdie ruiters het beslis hulle merk gemaak! Hulle presteer as volg:…

Western Mounted Games – HoĆ«rskool Ermelo

Western Mounted Games – Ses ruiterkuns-leerders van HoĆ«rskool Ermelo is gekies is vir die Mpumalanga Provinsiale span vir Western Mounted Games. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto verskaf

SAWMGA Ruiters – HoĆ«rskool Ermelo

SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…

Western Mounted Games – Errie-ruiters gaan SA’s toe

Western Mounted Games. Ses ruiters van HoĆ«rskool Ermelo is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die Western Mounted Games Nasionale Kompetisie. Die kompetisie word vanaf 1 tot 4 Oktober by…