)

SAWMGA en SANESA – Hoërskool Ermelo

SAWMGA en SANESA. Die Erries het die afgelope vakansie Mpumalanga verteenwoordig by SAWMGA en SANESA Nasionale Kampioenskappe in Parys. Hierdie ruiters het beslis hulle merk gemaak!

Hulle presteer as volg:

SANESA Silwer J2:

  • Mia van Aardt het ’n 13de plek in J2 behaal met 1 x derde, 1x vierde, 3 x vyfde plekke en 1 x sewende plek.
  • Zelmarie van der Walt behaal algehele 16de plek in die J2 kategorie.

SANESA Goud J3:

  • Lienke van Rooyen het algeheel 29ste geëindig in die J3-afdeling, met ’n hoogtepunt van ’n sesde plek. Sy het ook ’n 5-jaar toekenning ontvang. Die toekenning is vir ruiters wat vir vyf agtereenvolgende jare met dieselfde perd aan die nasionale byeenkoms deelneem. Lienke het vanaf 2019 tot 2024 met Goudhoek Oro deelgeneem. Sy sluit die jaar af met ‘n algehele 29ste op Goud J3.
  • Mia Botha het haarself gevestig as ‘n sterk deelnemer met ‘n algehele 12de J3 sy stap weg met ’n derde, ’n vierde, ’n sesde en ’n sewende plek.

J4 SANESA Goud:

  • Carli Huber het uiters goed presteer in die J4-afdeling deur algeheel vyfde in Suid-Afrika te eindig. Haar uitsonderlike prestasies sluit ’n eerste, tweede, vierde, twee sesde, sewende, drie agtste en twee tiende plekke in.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal