Spoiings. Jaarliks word ’n Spoiings gepubliseer by Hoërskool Ermelo. Dit is ’n bundel wat die top Afrikaanse skryfstukke van graad 8- tot graad 12-leerders bevat.
Dit is vir die leerders ’n groot eer wanneer hul werk hierin gepubliseer word en EHS is dankbaar om aan die leerders hierdie geleentheid te bied.
Die Erries is trots op nog ’n spogbundel!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








