)

You are sponsoring
Impi Visser-dag - Hoërskool Ermelo

Impi Visser-dag - Hoërskool Ermelo

Impi Visser-dag. Op Saterdag 7 September het die Erries hul jaarlikse Impi Visser 7’s-dag aangebied. Hierdie dag bestaan uit 7’s rugby, Fast 5-netbal en 5’s-dogtershokkie. Dit was ’n reusesukses met…