)

Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap – Hoërskool Ermelo

Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap. Kryn Romijn, graad 11-leerder van EHS, was deel van die Suid-Afrikaanse 4x400m mans-aflos span wat ‘n silwer medalje by die Wêreld Atletiek o.20 Kampioenskap te Lima, Peru verower het.

Alhoewel Kryn o.18 is, het hy as deel van die o.20 span deelgeneem. Dit ‘n besondere prestasie vir ‘n atleet van sy ouderdom.  Kryn sluit die huidige atletiekseisoen af in die sewende-posisie wêreldwyd vir 400m in die o.18-kategorie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal