Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap – Hoërskool Ermelo
Wêreld o.20 Atletiekkampioenskap. Kryn Romijn, graad 11-leerder van EHS, was deel van die Suid-Afrikaanse 4x400m mans-aflos span wat ‘n silwer medalje by die Wêreld Atletiek o.20 Kampioenskap te Lima, Peru…









