)

Pretloop vir CANSA – Hoërskool Ermelo

Pretloop vir CANSA. Op Donderdag, 11 April, het die Erries ’n Pretloop vir CANSA aangebied. Die pretloop, ten bate van CANSA, was ’n besondere sukses.

EHS bedank elke persoon wat op dié manier deel was van 110 jaar van Errie-wees, in besonder die kanker “survivors” wat die pretloop ingelei het. Man en muis het opgedaag, opgetooi in neon! Everyone certainly did show their GLOW for Cancer.

Die Erries bedank almal vir die bydraes om die aand seepglad te laat verloop.

Hoërskool Ermelo hoop om hierdie ’n jaarlikse instelling te maak.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal