)

SA School Closed Squash – Hoërskool Swartland

SA School Closed Squash. Joel Rix, leerder van Hoërskool Swarland, het deelgeneem aan die SA School Closed Squash. Slegs spelers wat genooi word neem deel aan die Closed Squash. Dit is aangebied by St John’s College in Johannesburg vanaf 12 tot 14 April. Joel het in di o/16 seuns se afdeling deelgeneem.

Hy het Vrydag sy eerste opponent 3-0 gewen. Saterdagoggend het hy sy tweede opponent 3-0 gewen, Saterdagmiddag het hy in di semi-finaal teen die WP se nommer een, 3-2 gewen. Die spel het 56 minute geduur en Sondag het hy in die finaal 3-1 gewen.

Joel is eerste op die SA ranglys vir o/16 seuns vir muurbal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal