)

Motor Rally – EHS-personeel uitgedaag op Rally

Motor Rally.

Op Saterdag, 11 November, is die personeel en beheerliggaam bederf met ’n uitstappie na mnr Johan Strauss se Motor Rally baan. Die rede is om die personeel voor te berei vir volgende jaar se 110-jaarviering van Hoërskool Ermelo.

Elkeen het ’n kans gekry agter die stuur van die Rally-voertuig en die stof behoorlik laat spat!

Die top tien vir die dag was (vanaf nommer een tot tien):
  • Schalk-Willem du Toit
  • SP Grobler
  • Morné Ferreira
  • Annelies van der Smit
  • Lourens du Plooy
  • Hannes Aucamp
  • Rudy Joubert
  • Estian Horn
  • Dale Groenewald
  • Linda Horn

Die spanne wat goed gevaar het uit dertien spanne:

  • In die eerste plek:“Oopsie Daisy” (Zynie Broekman, Ruben Fouché, Lourie du Plooy en Tiaan Grobler)
  • Die tweede plek word ingeneem deur “Flash Drive” (Shalk-Willem du Toit, Zita Jacob, Mardi Fouché en Madri Steenkamp)
  • Derde is “Max Verstappen” (André. du Preez, Linda Horn, Lynelle Grobler en Annelies van der Smit)
  • In die vierde plek is “Tropical Thunder” (Charné Grobler, SP Grobler, Lindi Liversage en Elsonia Kotze)
  • Vyfde eindig “Laasjaar se wenners” (Stephan van Dyk, Lizanne Dippenaar, Francois du Plessis en Hannes Aucamp)

Schalk-Willem du Toit is die dag se wenner vir die beste mansbestuurder en Annelies van der Smit as die beste vrouebestuurder.

Die dag was gevul met opwinding, adrenalien en heerlike samesyn. EHS se personeel is 110% gereed om voluit te gaan in 2024!

Die wenspan “Oopsie Daisy” (vlnr): Ruben Fouché, Lourie du Plooy, Zynie Broekman en Tiaan Grobler Mnr Pieter Grobler net na sy beurt om
die baan aan te vat
Mnr Pieter Grobler saam met die beste dames-drywer van die dag, me Anneliles van der Smit en Die wenners vir die beste gekleë:
die beste mansdrywer, mnr Schalk-Willem du Toit Charlie’s Angels (vlnr): Annaliza Mentz, Charlie’s Johan du Plooy en Magda Currie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal