Groot Skole Rugby Vereniging. Mnr Rudy Joubert, rugby-afrigter van Hoërskool Ermelo is gekies as die voorsitter van die Groot Skole Rugby Vereniging.
Dit is ’n groot eer en die EHS wens mnr Joubert alle sterkte toe!
Meer skolenuus:https://www.schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor











