)

Spogbundel – Hoërskool Ermelo spog met nog ’n Spoiings

Spogbundel. Die jaarlikse spogbundel van EHS, Spoiings, is bekendgestel. Hierdie bundel is ’n versameling van spogskryfstukke wat deur die loop van die jaar deur leerders geskryf is.

Dit is elke jaar ’n voorreg om só ’n bundel te kan vrystel en die erkenning aan die leerders te gee vir hul Afrikaanse skryfvermoë.

Erries bedank elke Afrikaans-onderwyser wat leerders lei om hul skryftalent te ontwikkel. Dank ook aan Ancois van der Berg vir die besondere voorblad en die boodskap wat dit uitbeeld: “Erries het hoop vir die toekoms!” 

Mag hierdie tradisie by die Erries nog lank bly voortbestaan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal