)

Kerssangdiens – Erries se lewens verryk

Kerssangdiens. Op Woensdag, 25 Oktober, het die Erries hul jaarlikse Kerssangdiens in die EHS-Ouditorium gehad. Hierdie is die eerste geleentheid met die nuwe Kultuurvoorsitters, Bea Niemand en Rinus Louw, aan die stuur van sake.

Die hele diens was stylvol, gevul met ‘n Kersfees-atmosfeer en die boodskap van Jesus wat as Koning vir ons gebore is, is aangebied deur ds Zastron. Dit het almal weer bemoedig.

“Skenk ons ’n helder Somer-Kersfees, in hierdie land, o Heer.”

Franco Gibbens en Mariska van Biljon lewer hul item, “Somerkersfees”
 
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal