Mpumalanga netbal. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne:
- o.18 A1:Hayley van der Walt
- o.18 Skaduspeler: Mariné Jacobsz
- o.17 A2: Tharina Viljoen
- o.16 Skaduspeler: Marizel van Niekerk
- o.14 A1: Liani Bütter en Abigail Homan
- o.14 Skaduspeler: Leané du Plessis en Michelle van der Merwe
Me U-Vandé Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir die o.14 A2 Mpumalanga-netbalspan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf