Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne:
- Elizma Swart: o.18B
- Miané Swanepoel en Diani Jacob: o.16A
- Jani Uys: o.16B
- Marlioné Erasmus en Talitha Cronje: o.16C
- Kayleigh Botes: o.14A
- Karli Snyman: o.14B
- Ineke Theron: o.14C
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf