)
Mpumalanga Hokkiespanne – Hoërskool Nelspruit

Mpumalanga Hokkiespanne. Twee-en-dertig Nellies is gekies om vir die Mpumalanga hokkiespanne te speel en hierdie vakansie aan verskeie toernooie deel te neem. Hierdie spelers het baie hard geoefen en die…

Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo seuns in spanne

Mpumalanga Hokkie. Twee seuns van Hoërskool Ermelo is gekies is vir onderskeie Mpumalanga Hokkie spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Fotoverskaf

Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo spelers in spanne

Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Mpumalanga Hokkie – Laerskool Nelspruit leerders na proewe

Mpumalanga Hokkie. Negentien leerders van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die Mpumalanga Hokkieproewe: O.11 Dogters O.12 Dogters O.11 Seuns O.12 Seuns Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolnelspruit.co.za/ Foto verskaf

Mpumalanga Hokkie – EHS onderwyser gekies vir span

Mpumalanga Hokkie. Magda Currie, onderwyser van Hoërskool Ermelo, is gekies as deel van die bo 18-Mpumalanga Hokkie span. Hierdie span neem deel aan die South African Country Districts Toernooi. Al…

Hokkie – Armand Coetzer van Erries in Mpumalanga span

Hokkie. Hoërskool Ermelo kondig met trots aan dat een van die Erries, Armand Coetzer, gekies is vir die o.16B-Mpumalanga hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf