)

You are sponsoring

Lejweleputswa krieket - Primêre Skool Naudeville spelers in span

Lejweleputswa krieket. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville, is ingesluit in die o.11B Lejweleputswa krieketspan. Die spelers is Jaydin Nel, Rupert van Zyl, Tony Hitge, Ruben Schutte, Hanno van Jaarsveld…