Hoërskool Nelspruit stel hul April-kalender bekend
NHS se 2de kwartaal het afgeskop en hulle is in vir nog ‘n vol, aksie-belaaide kwartaal. 4 April – Muurbal Interhoër (Secunda) 6 April – Debat Interhoër (Helpmekaar) 9 April…
TWEE SA-kampioene en 8 medaljes vir NHS op SA’s
Hoërskool Nelspruit is baie trots op hul twee SA-kampioene asook die agt medaljes wat hul atlete op die SA Atletiekkampioenskappe behaal het. Hiermee meer oor die afgelope 2019 Skolekampioenskappe (21-23…
Hoërskool Nelspruit reik uit na Kiaat Ridge Kleuterskool
NHS personeel het onlangs uitgereik na Kiaat Ridge Kleuterskool. Me. Nicolette Pruis (maatskaplike werker) en me. Hannelize Coetzee (sielkundige) het op 8 Maart die Kiaat Ridge Kleuterskool besoek. Die doel…
Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby-wynveiling oortref verwagtinge
Op Vrydag, 1 Maart, het Hoërskool Nelspruit Rhinos Rugby ‘n wynveiling aangebied om fondse in te samel vir die jaar se sporttoere. Mnr Sam Segopane van Fincon valuations was die…
Nellies gasheer vir die eerste wintersportbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit was gasheer die eerste wintersportbyeenkoms van die seisoen. Na afloop van die Super Interhoër op 27 Februarie, is die meeste van die Nellie-atlete se atletiekseisoen verby en is…
Nellies ryg die medaljes in op Secunda
Mpumalanga se 2019-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag, 9 Maart, oudergewoonte op Secunda aangebied is, sal vir seker onthou word as ‘n byeenkoms van ongelooflike tye en afstande, asook een waartydens Hoërskool…
Hoërskool Nelspruit se Nina van Eeden sing nou as NinaVé
NinaVé, oftewel Nina van Eeden, Gr 12 leerder aan Hoërskool Nelspruit, is ‘n meisie met baie groot drome. Hierdie Uitvoerende kunste leerder mik na Dallas – verwys na die berig op…
Jo Black en vriende 20 Maart 2019
Kaartjies is te koop by West End Superspar in Nelspruit of op quicket. https://www.quicket.co.za/events/67040-in-afrikaans-jo-black/#/
Hoërskool Nelspruit atlete skitter by Hoëveld-interhoër
NHS het nr.54 na ‘n naelbyt-stryd in die sakkie! Nadat Hoërskool Rob Ferreira die vorige week koning by die Hoëveld-interhoër op Ermelo gekraai het, is allerweë verwag dat vanjaar se…
Hoërskool Nelspruit Koelste kinders wen Sing-off
Nog ‘n hoogtepunt van Hoërskool Nelspruit was die Sing-off: Ouers vs Onnies vs Leerders. Die geesvangweek het tydens die gewilde Sing-off omtrent momentum gekry. Die kompetisie tussen die koelste kinders, fantastiese…
Hoërskool Nelspruit geesvangweek
Dit is amper tyd vir Interhoër en die Nellies is baie opgewonde! Die geesvangweek het begin met ‘n gumboot dans wat die onderwysers tydens ‘n geesvang periode gedoen het. Verder…
Hoërskool Nelspruit uitvoerende kunste leerder mik na Dallas
Nina van Eeden, (graad 12) in Hoërskool Nelspruit, het in September 2018 in die Nasionale rondte van SATCH (South African Talent Championship) twee goue medaljes in sang en drama verwerf.…
Hoërskool Nelspruit atlete wys diepte
‘n Hele aantal van Hoërskool Nelspruit se B-atlete het op Saterdag, 9 Februarie, aan Lowveld High se byeenkoms deelgeneem. Dit was ‘n ideale geleentheid om met ander Laeveld-atlete skouers te…
Laerskool Nelspruit skaakspeler na Skaakkampioenskappe
Mieke Pauer van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die 2019 SA Junior Skaakkampioenskappe wat vanaf 16 tot 23 Maart plaasvind. Nellies is trots op jou, Mieke!
Nellies kraai koning by Groot 5-tennistoernooi
Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek die jaarlikse Groot 5-tennistoernooi aangebied. Die nege deelnemende skole was Hoërskool Nelspruit, Wilgerivier, Waterkloof, Ermelo, Affies, Garsfontein, HTS Middelburg, Monument en Boland Landbou. Al…
Hoërskool Nelspruit atlete presteer in Roodepoort
Die jaarlikse prestige-byeenkoms wat Hoërskool Randburg op Vrydag 8 Februarie, in die pragtige Ruimsig-stadion te Roodepoort aangebied het, het weer eens aan die hoë verwagtinge voldoen – en NHS se…
Nogeens ‘n rekordfees vir NHS-atlete in Pretoria
Dreigende onweer, gevolg deur swaar reënbuie, was verlede Vrydag in Pretoria , waar Hoërskool Nelspruit aan Waterkloof se Dreyer Campbell-gedenkbyeenkoms deelgeneem het, aan die orde van die dag. Desondanks, is…
NHS se atlete maai onder die rekords by kring-byeenkoms
Die jaarlikse atletiekbyeenkoms vir skole in die Nelspruit-kring, het Dinsdag, 29 Januarie, vir groot opwinding gesorg. ‘n Hele handvol Nellie-rekords (beste in die skool se geskiedenis) het in die stof…
Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van…
Nellies die beste in distrik!
Hoërskool Nelspruit se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ehlanzeni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies. Die skool is as algehele toppresterende skool in die distrik en provinsie aangewys. Baie…
NHS-atletiekbyeenkoms vanjaar waarlik vol prestige
‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super Interhoër in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op…
Hoërskool Nelspruit Gr 8’s kick off the year with outreach program
Hoërskool Nelspruit’s grade eights started off the year with an outreach initiative after less than a week of high school. Each class chose an organisation at which they spent a…
Hoërskool Nelspruit atlete maak geskiedenis by NHS se Buco-interhuisbyeenkoms
Benewens die bekende opwinding en bruisende Nellie-gees wat jaarliks kenmerkend van Hoërskool Nelspruit se interhuis is, het ‘n klompie atletieksterre met uitmuntende prestasies die skare op Dinsdag, 15 Januarie, laat…
Hoërskool Nelspruit se 2019 Gr 8’s arriveer!
Hierdie jaar se Nellie-gr.8’s het vandag vol opgewondenheid by die skool aangemeld. Ons sien uit om hulle in die NHS-familie te verwelkom. Foto bo: Angelique Engelbrecht, Anë Visser, Henco Steyl en…
Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe parsoneel
Hoërskool Nelspruit het Maandag, 7 Januarie vyftien nuwe personeellede verwelkom. Nuwe onderwysers en personeel wat dié jaar by NHS aansluit is: Hannelize Coetzee, Su-Marie Herbst, Diana Smith, Maryke Coetzee, Lentsa…
Hoërskool Nelspruit Matriek-uitslae 2018
1. Aantal kandidate: 267 2. Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 79,0% 3. Gemiddelde % per leerling: 65,6% 4. Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3% Vrystelling na Tersiêre inrigtings: NHS = 100%…
Hoërskool Nelspruit Wiskunde-boffins is tops in Mpumalanga
Twee leerders van Hoërskool Nelspruit is onlangs as toppresteerders in die provinsie aangewys nadat hulle vroeër die jaar aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade deelgeneem het. Phillipa Marais is derde in…
Laerskool Nelspruit Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms
Laerskool Nelspruit is trots om bekend te maak dat AON die Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms titelborgskap bevestig het vir 2019. Die byeenkoms word op 9 Februarie 2019 aangebied deur Laerskool Nelspruit. Al…
Blink toekoms wink vir Nellie-padfietsryer!
Nellie-padfietsryer Sias Joubert het die naweek aan die 94.7 Cycle Challenge deelgeneem. Hy het algeheel 16de in die elite-groep van 120 ryers geëindig. Dit was glo ‘n baie harde resies,…
Hoërskool Nelspruit verwelkom Puma-kaptein as afrigter
“Dankbaarheid vir jou Godgegewe talente.” Dít is hoe die Puma-rugbykaptein Hennie Skorbinski sy rugbyloopbaan en nuwe uitdaging as afrigter by Hoërskool Nelspruit (NHS) sy benadering tot die sport opsom. ‘n…
NHS “Vinculum”-projek ‘n simbool van lojaliteit vir matrieks
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Nelspruit het Vrydag, tydens die jaarafsluiting voor die eksamen, ‘n nuwe tradisie ingewy. Dit is al ‘n gebruik by NHS dat elke jaar se graad 12’s…
Nellie-debatspan die Noordstreekwenners by Dink of sink
Hoërskool Nelspruit is die Noordstreekwenners van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat 2018! Gerhard van der Merwe, Wehan Viljoen en Josua Matthee het die naweek hul 2017 Dink of…
Nellies-atlete tree sterk in Noordwes na vore
Na die vorige week se strawwe kompetisie in Limpopo, het Hoërskool Nelspruit se atletiekspan ‘n nog steiler berg aangedurf toe die atlete aan die jaarlikse Top 30-byeenkoms te Potchefstroom gaan…
Hoërskool Nelspruit se krieketspan is provinsiale T20-wenners
Hoërskool Nelspruit se T20-span is as die Mpumalanga-wenners aangewys na die naweek se teen Cambridge. Die Nellies het met nege paaltjies gewen. Baie geluk!
NHS vereer oud-Nellie Johanni van Oostrum wat naam maak in opera-wêreld
Hoërskool Nelspruit ken jaarliks ‘n erepenning toe aan ‘n oudleerder wat op sy/ haar gebied uitsonderlik presteer. Die oud-Nellie en bekende operasangeres Johanni van Oostrum is vanjaar, tydens die onlangse…
Nellie-uitblinkers word beloon – Prysuitdeling 2018: Akademie & dienslewering
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Nelspruit het Donderdag, 11 Oktober, die tweede prysuitdeling vir die jaar aangebied waartydens daar akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Sport-, kultuur- en betrokkenheidtoekennings is tydens…
Nellie-atlete staan hul man teen die room van die noorde
Die jaarlikse prestige Elardus Erasmus Top 20-byeenkoms wat op Mookgophong (Limpopo) aangebied word, het vanjaar weer vir skitterprestasies gesorg – en Hoërskool Nelspruit was deels daarvoor verantwoordelik. Met die klem…
Nellies presteer in Wetenskap Ekspo
Vier leerders van Hoërskool Nelspruit het onlangs in die jaarlikse Eskom Wetenskap Ekspo presteer: Nicolene Reynolds wen ‘n silwer medalje; Devon Nell wen ‘n goue medalje terwyl Margo Meyer en…
Sewe Nellies in provinsiale krieketspanne opgeneem
Hoërskool Nelspruit is trots op hul krieketspelers van wat in Mpumalanga-spanne opgeneem is: o/15B: Hugo Coetser, o/17B: Stephan Botha, o/17A: Niel Henning en Tristen Parnell, o/19A: Jacques Vosloo, Ewan Lombard…
Hoërskool Nelspruit bergfietsryers by Spur-skolereeksbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Sewe Nellie-bergfietsryers, Dillon Botha, Anleo Viljoen, Christo Theron, Hijke Coetzee, Suzanne Maré, Jean van der Merwe en Monique Swart het die afgelope naweek Mpumalanga tydens die laaste…
Hoërskool Nelspruit Sewes-hokkiespanne presteer
Hoërskool Nelspruit se sewes-hokkiespanne het onlangs aan die Curro Sewestoernooi deelgeneem. Die senior span het tweede geëindig en die junior span eerste. Baie geluk! Nellies is trots op julle!
Hoërskool Nelspruit krieketuitslae 17-21 September
• o/15C wen Lowveld High School met 49 lopies • Vriendskaplik o/15B wen NHS o/14A met 3 paaltjies • 2de Span wen teen Rob 1ste span met 21 lopies •…
Derde plek vir NHS-krieket in Noord-Suid T20-toernooi
Hoërskool Nelspruit onlangs aan die eerste Noord-Suid T20-krieketreeks deelgeneem. NHS is die enigste span van Mpumalanga wat genooi is om van 21- 24 September aan die toernooi deel te neem.…
NHS is bergfiets-naaswenners en spog met sewe provinsiale ryers!
Hoërskool Nelspruit het die 2018 bergfietsseisoen op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n tweede plek in die Spur-skolereeks en nie minder nie as sewe ryers wat in die Mpumalanga-span opgeneem…
Pumas verras by Mej. Huis Maré 2018 van HSN
Die jaarlikse Mej. Huis Maré is Dinsdag 11 September aangebied en dié jaar was Hoërskool Nelspruit se kultuursentrum die agtergrond vir hierdie spesiale geleentheid vir die skool se koshuisdogters. Die…
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede dié beste
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede is die beste! Dit is volgens die Nashua Rugby Skills Project in samewerking met ShadowBall na afloop van ‘n balvaardigheidskliniek wat vroeër die jaar by die…
Hoërskool Nelspruit krieketuitslae: 10-15 September 2018
• 10 September: o/14B wen teen Curro o/14A met 8 paaltjies • 11 September: o/15B verloor teen Curro o/15A met 1 paaltjie (keagan Jansen van Vuuren 4 paaltjies) • 11…
NHS-sewesseisoen lewer twee provinsiale spelers
Hoërskool Nelspruit se Blitz Rhinos en Baby Blitz Rhinos het ‘n kort, maar suksesvolle sewesseisoen afgesluit met ‘n hele paar eerste, tweede en derde plekke op hul 2018 kerfstok. Die…
Nuwe wiele vir Hoërskool Nelspruit
Nellies spog met twee splinternuwe bussies om leerders te vervoer – ‘n nuwe Nissan en Mercedes Sprinter! Dit kom nadat die o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff vroeër die jaar aan…
NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners
Krieketuitslae: NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners Foto’s: Hennie Homann Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het dié jaar se Ehlanzeni T20-toernooi op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n wen in…



































