Vier leerders van HoĆ«rskool Nelspruit het onlangs in die jaarlikse Eskom Wetenskap Ekspo presteer: Nicolene Reynolds wen ‘n silwer medalje; Devon Nell wen ‘n goue medalje terwyl Margo Meyer en Nicola CronjĆ© as kategoriewenners in die sportwetenskap aangewys is.
Baie geluk!
Become a Sponsor









