[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Hoërskool Nelspruit het Donderdag, 11 Oktober, die tweede prysuitdeling vir die jaar aangebied waartydens daar akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Sport-, kultuur- en betrokkenheidtoekennings is tydens die eerste prysuitdeling in Augustus gemaak. Balkies, erekleure en spesiale erepennings is toegeken, asook enkele sporttoekennings wat nie by die vorige geleentheid gemaak kon word nie. Toppresteerders in die skool het trofeë ontvang.
Baie geluk aan al die uitnemende Nellies wat pryse ontvang het. Oud-Nellie en opera-sangeres Johanni van Oostrum, wat in 1988 hoofmeisie by NHS was, is ook op die aand vereer vir haar internasionale prestasies op kultuurvlak. Die aand is moontlik gemaak deur Stabilis.
Toppresteerders/ trofeewenners:
- Foto heel bo: Gholfspeler van die jaar: Rico Viljoen
- 12 jaar getroue skoolbesoek: Carla Venter, Paul Rheeder, Michelle Jacobs en Dewald van der Berg.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19109,19110,19111,19112,19114,19115,19122″ posts_number=”8″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]