)

Hoërskool Nelspruit stel hul April-kalender bekend

NHS se 2de kwartaal het afgeskop en hulle is in vir nog ‘n vol, aksie-belaaide kwartaal.

4 April – Muurbal Interhoër (Secunda)
6 April – Debat Interhoër (Helpmekaar)
9 April – Wintersport-borgefunksie (Fleur-de-lis Restaurant)
11 April – ATKV-redenaars (Witbank)
12 April – Seunshokkie o/16 en eerste span liga vs Pietersburg (NHS)
13 April – Wintersport vs HTS Middelburg (Middelburg)
13 April – Public Speaking (Witbank)
15 April – Gholf SA kwalifiserende rondte (Witbank)
16-22 April – Rugby eerste span toer na St Johns (Johannesburg)
16 April – Seunshokkie: Bergvlam (NHS)
17 April – Graad 12 Engelse drama opvoering (NHS Saal 14:00)
18-22 April – Hokkie eerste span toer na Krugersdorp
22 April – NWU skole reeks: Tennis, Landloop, Gholf, Bergfiets (Potch)
25 April – Seunshokkie: Lowveld High (Lowveld High)
27 April – Wintersport vs EG Jansen (NHS)
30 April – Skaak Interhoër (Curro)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal