)

Hoërskool Nelspruit Matriek-uitslae 2018

1. Aantal kandidate: 267

2. Slaagsyfer:

NHS = 100%
Mpumalanga = 79,0%

3. Gemiddelde % per leerling: 65,6%

4. Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3%
Vrystelling na Tersiêre inrigtings: NHS = 100%

5. Toekennings:

100% Slaagsyfer
Beste skool in Mpumalanga
Hoogste Universiteits toelatingsyfer in Mpumalanga
Miga van der Nest: Beste prestasie in English FAL
Wehan Viljoen: Beste prestasie in Geografie & top tien

6. Simboolverspreiding:

328 A-simbole (17,4%)
483 B-simbole (25,6%)
433 C-simbole (23%)
345 D-simbole (18,3%)
220 E-simbole (11,7%)
61 F-simbole (3,2%)
14 G-simbole (0,7%)

7. Onderskeidings per kandidaat:

2 Leerlinge met 8 onderskeidings
7 Leerlinge met 7 onderskeidings
4 Leerlinge met 6 onderskeidings
13 Leerlinge met 5 onderskeidings
11 Leerlinge met 4 onderskeidings

8. Top presteerders:

8-onderskeidings: 2
Rudolf Henning, Carla Venter

7-onderskeidings: 7

Paul Rheeder, Conrad Schultz, Anja Swart, Anine van Coller, Miga vd Nest, Theo vd Westhuizen, Wehan Viljoen

6-onderskeidings: 4

Liesl Hartley, Wizelle Kritzinger, Henco vd Merwe, Lauren Viljoen

5-onderskeidings: 13

Kees-Piet Barnhoorn, Theresa-Louise Brink, Bernard Coetzee, Anika de Necker, Toni Greef, Jeanne Hansmeyer, Ruben Helberg, Gert Loubser, Christiaan Mol, Rhodé Mulder, Kayla Nel, Stefan Smit, Gerhard vd Merwe

4-onderskeidings: 11

Carmen Charls, Charles de Kock, Samantha Dunn, Michelle Kruger, Domonique Lamprecht, Zach le Roux, Jacques Schoomie, Rainer Spruyt, Christell Stoltz, Janro vd Berg, Jané Vermaak

Foto heel bo: Van der Nest Miga (links) en Wehan Viljoen (regs)

Fotos onder geneem tydens die uitdeel van die matriek-uitslae:

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal