)
Jacques Vosloo van Hoërskool Nelspruit skitter op krieketveld

Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr. 11) hou die Nellies se naam hoog op die krieketveld. Hy is onlangs in ‘n Krieket Suid-Afrika-span opgeneem wat aan die twee-dag St Davids-kriekettoernooi…

Vloeibare Middelpunt beïndruk tydens NHS-kultuurweek

Hoërskool Nelspruit het sy jaarlikse kultuurweek Maandag 27 Augustus met ‘n tienertoneelstuk in die skoolsaal afgeskop.

Hoërskool Nelspruit maak hul leiers bekend

Hoërskool Nelspruit maak die Presidente van hul Verteenwoordigende Leerlingraad bekend.

Hoërskool Nelspruit spog met drie tweelinge

Hoërskool Nelspruit spog met drie tweelinge op die 2018/19 BK-span

Hoërskool Nelspruit kondig dirigente vir 2019 aan

Die Hoërskool Nelspruit-dirigente vir 2019 is vandag aangekondig!

Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die afgelope naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig.

Hoërskool Nelspruit se Natgeorismeklub lê besoek af by Chimp Eden

Die natgeorismeklub van Hoërskool Nelspruit was vroeër hierdie maand by Chimp Eden.

Hoërskool Nelspruit se Graad 8’s verras karwagte met verversings

Hoërskool Nelspruit se graad 8 verteenwoordigende leerderraad het Woensdag, 15 Augustus namens leerders van die res van die graad uitgereik na die karwagte in die dorp.

Hoërskool Nelspruit wend seekoei se groot hart aan

Hoërskool Nelspruit wend seekoei se groot hart aan as Gr.10-biologiehulpmiddel.

Hoërskool Nelspruit leerder gee 20cm vir CANSA

Hoërskool Nelspruit se kankerdebutant, Theresa-Louise Brink in graad 12, het onlangs haar hare afgesny en 20cm hare is aan CANSA geskenk vir die maak van pruike.

Nellie-uitblinkers word beloon tydens prysuitdeling

Hoërskool Nelspruit het Dinsdag, 28 Augustus hul eerste van twee prysuitdelings aangebied waartydens daar sport-, kultuur- en betrokkenheidtoekennings gemaak is.

Hoërskool Nelspruit steek ‘n hand uit na onderwys

Hoërskool Nelspruit (NHS) het onlangs op twee agtereenvolgende Saterdae die matrieks van Diwiti Hoërskool in Bosbokrand met addisionele onderrig ondersteun.

NHS hosts netball clinic with Protea coach Dumisani Chauke

Hoërskool Nelspruit recently hosted a special netball clinic in conjunction with the Dumisani Chauke Netball Foundation on its courts on Saturday August 25.

Hoërskool Nelspruit simposium skep ondersteuningsnetwerk vir kundiges

Hoe hanteer ‘n skool kwessies soos dwelmhandel, selfdood, vermiste kinders en kindermishandeling – alledaagse uitdagings waarmee skoolkinders in vandag se samelewing worstel. Hoërskool Nelspruit se departement vir opvoedkundige leiding het…

Mnr. en Mej. NHS

Hoërskool Nelspruit het 23 Augustus sy jaarlikse Mnr. en Mej. NHS met vermaak deur die immergewilde Robbie Wessels aangebied en soos altyd was dit ‘n produksie van uitstaande gehalte.

Hoërskool Nelspruit bied spesiale winterskool aan vir leerders van SACTWU-lede

Hoërskool Nelspruit het onlangs vir die tweede jaar in ‘n ry, in samewerking met SACTWU (Southern African Clothing and Textile Workers’ Union), ‘n projek geloods om ‘n winterskool aan te…

Hoërskool Nelspruit Top 10 – tweede kwartaal 2018

Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad na aanleiding van hul punte van die tweede kwartaal van 2018 aangewys.

Netball clinic at Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Nelspruit (NHS) will host a special netball clinic on Saturday August 25, organised by Protea netball coaches in conjunction with the school.

Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos wen plaaslike sewestoernooi

Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos (NHS se eerste sewesspan) het die naweek saam met ander plaaslike skole aan Lowveld High School se sewestoernooi deelgeneem.

Hoërskool Nelspruit wetenskap ekspo

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.4.1″] Hoërskool Nelspruit se gr.10 wetenskapleerders het 6 Augustus hul projekte vir dié jaar se Eskom-ekspo by die skool uitgestal. Beoordeelaars van buite het die punte toegeken.…

Drie Nellies in bergfiets top 3

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Nelspruit se bergfietsspan het onlangs aan die Spur-bergfietsreeks by Uplands College deelgeneem en puik presteer.

Hoërskool Nelspruit help met watertenk vir Pro Gratia

Hoërskool Nelspruit se gr.9 verteenwoordigende leerderraad het Saterdag 28 Julie gaan hand bysit as deel van ‘n uitreikprojek by Pro Gratia-skool.

Elardus van Hoërskool Nelspruit presteer in ontwerpkompetisie

Hoërskool Nelspruit se Elardus van der Westhuizen het onlangs ‘n derde plek in die Visual Arts & Design

Nellie-landlopers in provinsiale span opgeneem

Hoërskool Nelspruit is baie trots op die Nellie-atlete wat 28 Julie aan die Mpumalanga-kampioenskappe in

Hoërskool Nelspruit se Huis Maré word 58

Die meisies van Hoërskool Nelspruit se Huis Maré het Woensdag 1 Augustus dié koshuis se 58ste verjaarsdag gevier.

Hoërskool Nelspruit se matriekafskeid 2018

Die Kaap is weer Hollands by Hoërskool Nelspruit se matriekafskeid 2018.

Nelspruit High School cricket Coach Sifiso

It doesn’t matter if you win as long as you give everything, every time. This is the motto of Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Nelspruit Top Skole Netbal

Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het van 19-22 Julie 2018 aan die Top Skole-netbaltoernooi

Hoërskool Nelspruit vs Transvalia vir Virseker Beker

Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie2018 op tuisveld teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark gespeel in

Vier goues vir Vee-André van Hoërskool Nelspruit!

Baie geluk aan Vee-André Swanepoel wat onlangs vier goue medaljes tydens die Mpumalanga

Hoërskool Nelspruit se Alex is super-vinnig

Hoërskool Nelspruit se renjaer, Alex Coetzee, het onlangs eerste in die provinsie gekom

Drie Nellie-netbalspanne is provinsiale wenners

Drie van Hoërskool Nelspruit se netbalspanne is onlangs as die Mpumalanga-wenners gekroon.

Hoërskool Nelspruit leerder haal SA Skole-rugbyspan

NHS se Banele Mthenjane is die enigste speler in Mpumalanga om SA Skole-rugbyspan te haal!

Hoërskool Nelspruit gee rolstoele weg op #MadibaDag2018

Hoërskool Nelspruit het op 18 Julie saam met die res van Suid-Afrika die voormalige president Nelson Mandela

Hoërskool Nelspruit onderwyser deel van SA Atletiek-spanbestuur

Baie geluk aan mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis: atletiek) wat gekies is as lid van die

Leerder van Hoërskool Nelspruit presteer in Engelse Olimpiade

Hoërskool Nelspruit se hoofdogter, Liesl Hartley, het onlangs aan die Engelse olimpiade (eerste addisionele taal)

 Hoërskool Nelspruit pak Barberton se Geotrail aan

Hoërskool Nelspruit se Natgeorisme Klub het Saterdag 12 Mei 2018 die roete deur Barberton

Hoërskool Nelspruit Netbal A-liga streekskampioenskappe

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se A-netbalspanne wat as wenners van die streekskampioenskappe uitgetree het.

Die Hoërskool Nelspruit Natgeorisme Klub besoek die Sudwalla Grotte.

Die Hoërskool Nelspruit Natgeorisme Klub was op 21 Maart op ‘n uitstappie na die Sudwalla Grotte.

Nellie-redenaars se praat nog lank nie op nie

Vier en twintig redenaars van Hoërskool Nelspruit het onlangs aan die eerste ronde van die  ATKV Redenaars in

Hoërskool Nelspruit se debatspanne gaan van krag tot krag

Hoërskool Nelspruit spog vanjaar met ‘n rekordgetal debatspanne.  Sewe senior en vyf  junior NHS-spanne het

Hoërskool Nelspruit leerderpresteer in padfietswedren

Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit het Sondag 6 Mei aan die 100 Cycle Challenge in Germiston deelgeneem.

Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal

Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne

Hoërskool Nelspruit Top 10 –  Eerste kwartaal 2018

Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad aangewys na aanleiding van

Hoërskool Nelspruit Cansa Shavathon

Hoërskool Nelspruit se CANSA-kankerdebutante het Vrydag 18 Mei 2018, ‘n Shavathon tydens pouse op die

Hoërskool Nelspruit se nuwe hoof amptelik verwelkom

Hoërskool Nelspruit het mnr. Johan Hattingh amptelik en met trots op Donderdag 3 Mei 2018 tydens ‘n gesellige

Hoërskool Nelspruit Revue skouspel 2018

Hoërskool Nelspruit het dié jaar weer van 7-12 Mei 2018 sy asemrowende Skouspel 2018-revue

Hoërskool Nelspruit program

Hoërskool Nelspruit program vanaf 16 tot 25 April 2018:

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer by Super 8-tennistoernooi Baie geluk aan die volgende drie NHS-tennisspelers wat goed presteer het by die Super 8-tennistoernooi in

Nellies se hokkie-doelwagters is tops

Baie geluk aan die hokkiespelers van Hoërskool Nelspruit, Michelle Pretorius en Dawie van Heerden wat beide