NHS se Banele Mthenjane is die enigste speler in Mpumalanga om SA Skole-rugbyspan te haal!
Hoërskool Nelspruit wens hiermee graag vir Banele geluk met sy prestasie om weer in die SA Skole-rugbyspan ingesluit te wees. Hierdie Rhino Rugby-speler is die enigste uit Mpumalanga om in die span opgeneem te word en hou die Nellies se naam hoog!
Baie geluk Banele!
#nellietrots #nellieguts #nellieyster