Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie2018 op tuisveld teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark gespeel in die Virseker Beker. Die hokkiedogters het gasheer gespeel vir vriendskaplike wedstryde teen Ligbron. Baie dankie aan City Bug wat die dag moontlik gemaak het!