)

Jacques Vosloo van Hoërskool Nelspruit skitter op krieketveld

Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr. 11) hou die Nellies se naam hoog op die krieketveld. Hy is onlangs in ‘n Krieket Suid-Afrika-span opgeneem wat aan die twee-dag St Davids-kriekettoernooi deelgeneem het.

Hy is ook in die senior Mpumalanga-krieketspan ingesluit wat vanaf 13-16 September aan die Africa Cup in Oos-London deelneem. “Dit is voorwaar ‘n groot prestasie om op 16 reeds in hierdie span ingesluit te word,” sê afrigter, Johan Rudolph.

Volgens Morné van der Merwe, krieketorganiseerder by die skool, is dit die eerste keer in Hoërskool Nelspruit se geskiedenis dat ‘n leerder in die senior provinsiale span ingesluit is.  Jacques is ook deel van die o/19 Puma-span.

Baie geluk, Jacques. Nellies is trots op jou! 

Aksiefoto: Hennie Homann

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal