Hoërskool Nelspruit se Elardus van der Westhuizen het onlangs ‘n derde plek in die Visual Arts & Design Competition gewen. Leerders moes items uit karton maak. Sy brandblusser en bedlampie het gesorg vir ‘n brons-toekenning. Die items of kunswerke is by Van Riebeeckpark uitgestal.
Baie geluk Elardus!
Become a Sponsor









