Nellies netbalspeelsters bestes tydens die vakansie-toernooie
Vyf netbalspeelsters van Hoërskool Nelspruit, wat in die vakansie aan twee verskillende netbaltoernooi gaan
Nellies presteer by SA Biathlon kampioenskappe
Twee boeties van Hoërskool Nelspruit, FJ (op foto bo) en Jan Albert Mentz het onlangs aan die Suid-Afrikaanse
Nóg drie nasionale medaljes vir atlete van Hoërskool Nelspruit!
Na die ryke oes van sewe medaljes by die SA skole-kampioenskappe, het Hoërskool Nelpruit se atletieksterre dit ‘n
Hoërskool Nelspruit leerders presteer by SA Swemkampioenskappe
Baie geluk aan die drie Nellie-swemmers wat onlangs aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het.
Hoërskool Nelspruit se atlete by die SA’s
Sewe medaljes, en ses nuwe rekords vir NHS-atlete by SA-skolekampioenskappe
Hoërskool Nelspruit vs Hoërskool Menlopark by Tuksreeks
Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 17 Maart 2018 die stryd teen Menlopark in die tweede ronde van die Tuks-reeks aangesê. NHS se tweedes en o/14B rugbyspanne het oorwinnings behaal. Die o/17A-netbalspan…
Nelspruit Hoërskool Program vir die Week
Die program vir Nelspruit Hoërskool vir die volgende week is as volg:
Uitslae: Tuks-reeks Hoërskool Nelspruit vs EG Jansen 10 Maart 2018
Die wintersportspanne van Hoërskool Nelspruit het op 10 Maart 2018 teen EG Jansen kragte gemeet in
Nuwe tegnieke vir jong rugbyspelers van Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit se Rhino Rugby was Dinsdag 13 Maart 2018 gasheer vir die Nashua Rugby Skills
Stefan Smit van Hoërskool Nelspruit deel van SA Skole Sewes-Rugbyspan
Baie geluk aan die Nellie, Stefan Smit wat deel is van die SA Skole Sewesspan wat onlangs die Capricorn
Hoërskool Nelspruit program vir die week
Die program vir die Hoërskool Nelspruit vir die week is as volg:
Nellies van die slimstes in Mbombela
Die onderwysdepartement se jaarlikse Nelspruit Kring-prysuitdeling is onlangs by Hoërskool Nelspruit
Laeveld-interhoër 2018 bring die beste uit die Nellies na vore!
Die 69ste jaarlikse Laeveld-interhoër wat Saterdag 24 Februarie 2018 deur H/S Rob Ferreira op Witrivier
Oud-Nellie-netbalspeelsters presteer by Maties en Pukke
Vier oud-eerstespan-netbalspeelsters van Hoërskool Nelspruit presteer tans by Maties sowel as die
Hoërskool Nelspruit-swemmers kraai koning by 2018-interhoër
Terwyl Nelspruit Curro en Penryn College deurentyd in ‘n stryd om die tweede- en derdeplekke gewikkel
Hoërskool Nelspruit-atlete begin hul kleim vir SA’s afsteek
Die jaarlikse sub-distrikte byeenkoms wat verlede week plaasgevind het, was sekerlik half vreemd vir
Nellies se atlete wys hulle is slaggereed vir die Laeveld- en Super Interhoër!
Om finale kompetisie-afronding vir die komende twee interhoër-byeenkomste, teen gedugte
Hoërskool Nelspruit algehele toppresterende skool in die Ehlanzeni-distrik
Die onderwysdepartement se jaarlikse Ehlanzeni-distrikprysuitdeling is vroeër die maand by Hoërskool
Laerskool Nelspruit Atletiek
Die atlete van die Laerskool Nelspruit is goed voorberei vir Saterdag se Interlaer Atletiek.
Roodshow Elize Kotze Coach the Coach
You are invited to the roadshow with Elize Kotze. Coach the coach. Date: 7 March 2018 Region: Mpumalanga School: Hoërskool Nelspruit Nelspruit Time: 14:00 – 18:00 Cost: R450.00 per coach…
Hoërskool Nelspruit stel hul Verteenwoordigende Leerlingraad bekend
Hierdie jaar se VLR, vir Hoërskool Nelspruit, is Maandag, 12 Februarie 2018, voorgestel tydens ‘n
Hoërskool Nelspruit wys top 10 akademiese presteerders aan
Hoërskool Nelspruit het onlangs die top 10 akademiese presteerders in elke graad na aanleiding van hul punte van die vierde kwartaal van 2017 aangewys. Gr.12 (2017 se gr.11’s) (Foto heel…
Nellies weer tops by Mpumalanga Muurbal Interhoër
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se muurbal seuns eerstespan, wat verlede week die Mpumalanga
Waardevolle tartan-voorbereiding vir NHS-atlete te Ruimsig
Met die Super Interhoër wat wink, het NHS se A-atletiekspan verlede Vrydag (9 Februarie 2018) na verre
Nelspruit Hoërskool se B-span vertoon goed teen Laeveld se bestes
Verskeie van Hoërskool Nelspruit se B-span atlete het verlede naweek op die baan van Rob Ferreira op
Hoërskool Nelspruit bied Groot 5 Tennis aan
Hoërskool Nelspruit het 9-11 Februarie 2018 die jaarlikse Groot 5 Tennistoernooi aangebied.
Nellies laat atletiek-rekords tuimel by Noordheuwel Top 15 – byeenkoms
Hoërskool Nelspruit neem nou al etlike jare deel aan die prestigeryke Top 15 -byeenkoms wat deur
Hoërskool Nelspruit se Gr 8’s hou konsert – sorg vir lekker lag
Jonges en oues is verlede week deur Hoërskool Nelspruit se nuwe gr.8’s met hulle jaarlikse konsert, wat
Geil medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit se atletieksterre in Pretoria
Al het swaar reënbuie Vrydag 2 Februarie 2018 Affies se vyfhoekige byeenkoms in Pretoria, voortydig
Nelspruit Hoërskool se tennisspelers haal Mpumalanga-span
Baie geluk aan die volgende tennisspelers van Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die
Hoërskool Nelspruit se atlete skitter op tuis-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit het Saterdag die jaarlikse MPU Copiers Tuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Bykans
Hoërskool Nelspruit se debatspan praat hul pad oop
So ‘n bek moet jêm kry, Op Vrydag 26 Januarie 2018, het agt debatspanne van Hoërskool Nelspruit kragte gemeet teen die
Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit wen padfiets wedren
Sias Joubert, van Hoërskool Nelspruit, het vanaf Saterdag 13 Januarie tot Donderdag 18 Januarie 2018
Ruben Helberg verwerf Mpumalanga-kleure in padfiets-kampioenskappe
Baie geluk aan Ruben Helberg van Hoërskool Nelspruit wat aan die Mpumalanga Kampioenskappe in
Bergfietsryers van Nelspruit Hoër eindig in top drie
Hoërskool Nelspruit-bergfietsryers eindig in die top drie tydens die Mpumalanga Provincial
Hoërskool Nelspruit skop 2018 af met 1400 leerders
Hoërskool Nelspruit in Mpumalanga het Woensdag 17 Januarie 2017 oudergewoonte die jaar met
Matriekuitslae 2017 Hoërskool Nelspruit
Die Nellies se matrieks van 2017 het weer eens ‘n 100%-slaagsyfer behaal en die skool is trots daarop om die nuus te kan deel dat NHS, soos verlede jaar, as…
Hoërskool Nelspruit se 1ste krieketspan vaar goed
Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het Saterdag op Uplands se veld vir Waterkloof aangevat in
Hoërskool Nelspruit-debutante word beloon vir diensbaarheid
Nelspruit Hoërskool se sewe CANSA-debutante en een ambasadeur het die jaar meer as R50 000 vir die
Ryke medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit-atlete op Witrivier
Die jaarlikse ‘Triple J’-byeenkoms wat oudergewoonte deur Hoërskool Rob Ferreira aangebied is, was
Nellies se atletieksterre maak geskiedenis op Potchefstroom
Die jaarlikse Top 30 skole-atletiekbyeenkoms wat die naweek van
Nelspruit o/17 Netbalspan wen Integrated School Challenge
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan
Nellie-Redenaars Presteer Nasionaal
Sewe redenaars van Hoërskool Nelspruit het tydens die Radikale Redenaars se nasionale finaal
NHS-atlete blink uit tussen die bestes in verre Limpopo
Die jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 – atletiekbyeenkoms het verlede naweek
Nellies se Theo van der Westhuizen vir president
Baie geluk aan Theo van der Westhuizen (gr.11) van Hoërskool Nelspruit
Nelspruit krieketspelers in provinsiale spanne opgeneem
Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Nelspruit krieketspelers
Hoërskool Nelspruit skitter in krieket
Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen
Lauren Viljoen van Hoërskool Nelspruit wen brons
Baie geluk aan Lauren Viljoen van Nellies, wat onlangs brons
Hoërskool Nelspruit presteer in tweetaligheidseksamen
Drie Nellies het onlangs uitsonderlik presteer in die SA Taalbond se

















