)

Matriekuitslae 2017 Hoërskool Nelspruit

Die Nellies se matrieks van 2017 het weer eens ‘n 100%-slaagsyfer behaal en die skool is trots daarop om die nuus te kan deel dat NHS, soos verlede jaar, as die topskool in die provinsie aangewys is vroeër vandag.

Aantal kandidate:  243

Slaagsyfer:  100%

Gemiddelde % per leerling:         65,3%

Universiteitsvrystelling:

NHS = 69,4%

Toekennings:

100% Slaagsyfer

Beste skool in Mpumalanga – Beklee posisie no 1

Hoogste Universiteits toelatingsyfer in Mpumalanga

Simboolverspreiding:

296 A-simbole (17,4%)

392 B-simbole (23,1%)

435 C-simbole (25,6%)

346 D-simbole (20,4%)

186 E-simbole (11,0%)

39   F-simbole (2,3%)

5     G-simbole (0,3%)

Onderskeidings per kandidaat

1 Leerling met 8 onderskeidings

3 Leerlinge met 7 onderskeidings

8 Leerlinge met 6 onderskeidings

10 Leerlinge met 5 onderskeidings

7 Leerlinge met 4 onderskeidings

Top-presteerders:

8-onderskeidings:  1

Zané Maritz

7-onderskeidings:  3

Mia Erasmus, Ziska van Dyk, Cicelia van Zyl

6-onderskeidings:  8

Melandi Lourens, Mianca Minnaar, Emile Pëtersen, Chiron Roe, Duvan van Duyker, Taillard van Zyl, Andre Vosloo, Simoné Vosloo

5-onderskeidings:  10

Laura Buitendag, Anika Lemmens, Naas Marais, SP Muller, Ivanke Swart, Pierre Taljaard, Nicole Theron, Melvin van Rooyen, Theo van Rooyen, Dawid Wille

4-onderskeidings:  7

Triston Alblas, René Bekker, Christie Kruger, Daniel Pretorius, Natasha Scholtz, Roelof Visser, Femke Wessels

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal