)

Nellies netbalspeelsters bestes tydens die vakansie-toernooie

Vyf netbalspeelsters van Hoërskool Nelspruit, wat in die vakansie aan twee verskillende netbaltoernooi gaan deelneem het, het as die beste speelsters in hul onderskeie posisies of speelsters van die toernooi huistoe gekom.

Tydens die Affies-toernooi is die volgende prestasies behaal:

  • O/15: Gabbi van der Merwe is as beste doel van die toernooi aangewys.
  • O/16: Tayla Kotzee is as die beste senterbaanspeelster aangewys.
  • O/17: Mianke Engelbrecht is as beste verdedigende speelster aangewys.

By die Raloka-eerstespantoernooi het Chanté Oelofse R1500 ontvang as die beste verdediger.

Sy is ook aangewys as die waardevolste speelster.

#nellietrots

Nellies Netbal

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal