Baie geluk aan die hokkiespelers van Hoƫrskool Nelspruit, Michelle Pretorius en Dawie van Heerden wat beide as die beste dogter- en seuns-doelwagters aangewys is tydens die Menlopark-hokkietoernooi wat gedurende die afgelope vakansie plaasgevind het.
#nellietrots
Become a Sponsor









