)

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers presteer by Super 8-tennistoernooi

Baie geluk aan die volgende drie NHS-tennisspelers wat goed presteer het by die Super 8-tennistoernooi in Bloemfontein die vakansie:

Michelle Boshoff eindig 19de van 32. Behaal tweede plek in dubbels en 18de plek in Nationals – kwalifiserend.

Ruben Grundhlingh  behaal 31ste plek in kwalifiserend vir Nationals.

Japie Lubbe: Behaal main draw Super 8 ope mans, wen dubbels super 8 goue afdeling en speel main draw o/18 Nationals.

#nellietrots

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal