)

Hoërskool Nelspruit program vir die week

Die program vir die Hoërskool Nelspruit vir die week is as volg:

Saterdag 10 Maart 2018 – atletiek Mpumalanga kampioenskappe secunda

Saterdag 10 Maart  2018 – tuksreeks vs eg jansen weg

Maandag 12 Maart 2018 hokkie sosiale 5-liga

Maandag 12 2018 Maart beheerliggaam verkiesing 17:00-19:00 in die skoolsaal.

Dinsdag 13 Maart 2018 rugby Nashua vaardighede projek b veld 13:00-18:00

13-15 Maart 2018 tienertoneel oudisies

15-17 Maart 2018 atletiek: asa senior kampioenskappe (atletiek)

15 Maart 2018 fotografieklub kelder 18:30

15 Maart 2018 hokkie fondsinsameling wynveiling kultuursentrum

Saterdag 17 Maart 2018 Tuksreeks tuis vs Menlopark vanaf 08:00 – lekker skole rugby, netbal en hokkie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal