Drie atlete van Primêre Skool Worcester het Saterdag (3 Maart 2018) aan die Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe deelgeneem.
Hul uitslae is as volg:
Armand Croeser (links) Diskus seuns 0/12 4de plek
Jovawn Visagie (middel) 80m hekkies seuns 0/13 3de plek en 200m hekkies seuns 0/13 4de plek
Wally-Lee Biko (regs) 200m seuns 0/13 4de plek
Worcester is baie trots op hul atlete!