)

Hoërskool Nelspruit algehele toppresterende skool in die Ehlanzeni-distrik

Die onderwysdepartement se jaarlikse Ehlanzeni-distrikprysuitdeling is vroeër die maand by Hoërskool Nelspruit aangebied. Hierdie prysuitdeling se fokus is hoofsaaklik op akademiese matriekprestasies in die distrik vir 2017.

Hoërskool Nelspruit is as algehele toppresterende skool in die distrik en provinsie aangewys en het ‘n prys ontvang vir 100%-matriekslaagsyfer.

Baie geluk aan Zané Maritz wat as ‘n top 10-leerder in die distrik aangewys is.

Nellie-matriekonderwysers ontvang die volgende toekennings as beste vakonderwysers in die distrik

  • Eng FAL: Me. L. Meyer, me. E. Mans, me. C. van Wyk
  • Geografie: Me. A. Snyman
  • Lewenswetenskappe: Me. A. Winterbach
  • Wiskunde: Me. E. Rautenbach, me. S. Coetzee
  • Wiskundige geletterdheid: Me. G. Dreyer, me. F. Beukes
  • Fisiese Wetenskappe: Me. D. Hattingh, mnr. W. de Vos
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal