)

Hoërskool Nelspruit bied Groot 5 Tennis aan

Hoërskool Nelspruit het 9-11 Februarie 2018 die jaarlikse Groot 5 Tennistoernooi aangebied. Deelnemende skole was Hoërskool Nelspruit, Wilgerivier, Ermelo, Affies, garsfontein, HTS Middelburg, Monument, Merensky en Boland Landbou. Daar is reg oor die dorp gespeel op die bane van NHS, Laerskool Nelspruit, Hoërskool Bergvlam, Panorama (Matumi) en Van Riebeeckpark. Die toernooi is met ‘n spesiale dinee en prysuitdeling by NHS se dogterskoshuis afgesluit.

Hierdie is ‘n lekker toernooi om die tennisjaar mee af te skop en skole sien jaarliks uit na die naweek in Nelspruit.

NHS uitslae

Dogters

Wen Wilgerivier 22-2

Wen Ermelo 22-2

Gelykop met Afrikaans Hoër Meisies

Wen Monument 5-0

Eindig algeheel derde.

Seuns

Verloor teen Garsfontein 15-8

Verloor HTSM 17-6

Wen Wilgerivier 24-0

Wen Ermelo 5-1

Eindig algeheel vyfde.

Algehele uitslae

Dogters

Afrikaans Hoër Meisies

Garsfontein

NHS

Monument

Wilgerivier

NHS 2

Ermelo

Merensky

Seuns

Boland

HTS Middelburg

Garsfontein

Afrikaans Hoër Seuns

NHS

Ermelo

Monument

Wilgerivier

Vir enige verdere inligting kontak me. Alma Snyman by 084-709-1101. Addisionele foto’s is by Hennie Homann beskikbaar op aanvraag.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal