Tiané Bezuidenhout finalis vir Miss High School SA
Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste. Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik…
Hoërskool Nelspruit ontvang twee witstinkhoutbome
Succession Financial Planning in Nelspruit het onlangs in die gees van boomplantmaand
Nellies op pad na radikale redenaars
Sterkte aan die volgende leerders van Hoërskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die
7 Nellie-bergfietsryers neem deel aan SA’s
Sewe bergfietsryers van Hoërskool Nelspruit, het die naweek as deel van die Mpumalanga-span, aan die
Theresa-Louise Brink van Hoërskool Nelspruit, kry goud tydens Ekspo
Die gr 11 Nellie, Theresa-Louise Brink, het onlangs goud vir haar opstel tydens die
Interhuis Swemgala gehou by Hoërskool Nelspruit
Nelspruit Hoërskool het hul interhuis swemgala aangebied. Hier volg die punte en prestasies:
FJ Mentz blink uit in Wêreld Biathle Kampioenskappe!
Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het. Hy het 8ste in sy individuele item geëindig…
Nelspruit HS se Senior Debatspan eindig eerste in debatskompetisie
Nelspruit Hoërskool se senior-debatspan het die naweek aan die finale nasionale rondte van Afriforum se
Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan-kampioene
Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan kampioene. Ons 0/11, 0/12 en 0/13
Oud-Errie in S.A se 7’s-rugbyspan!
‘n Oud-leerling van Hoërskool Ermelo, Impi Visser, wat in 2013 aan die EHS gematrikuleer het, is as deel
Hoërskool Nelspruit wen skoleprys by Mopani MTB-reeks
Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem.
Naweek se sport uitslae Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit het ‘n paar rugby wedstryde en krieketwedstryd gehad
Hoërskool Nelspruit se bergfietsryers eindig 2de in Mpumalanga
Baie geluk aan die Nellie-bergfietsryers (Hoërskool Nelspruit), wat die naweek by Mankele aan die
O/15-sewesrugbyspan van Hoërskool Nelspruit wen Bergvlam-toernooi
Baie geluk aan die o/15’s van Hoërskool Nelspruit, wat die Bergvlam 7’s toernooi die naweek gewen het.
Sias pak die Jock-padfietsresies aan
Die Nellie-padfietsryer Sias Joubert, (Hoërskool Nelspruit), het die naweek van 15-17 September 2017
Nelspruit vaar goed in Final Spur Mountain Bike School League
Die leerders van Laerskool Nelspruit vaar goed in die Mpumalanga Final Spur Mountain Bike School League – daar was 3 Nellies onder die Top 3: Sub-nipper seuns Jamie Doncaster Paul…
Leerder van Hoërskool Nelspruit oppad na wêreldkampioenskappe
Baie geluk aan Frans-Josef Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat na Spanje vertrek het om aan die
Nellies Klub 1000 se tennismarathon hope pret!
Die Nellies Klub 1000, Hoërskool Nelspruit se ondersteunersklub, het Saterdag 9 September hul jaarlikse
Uitslae: Nelspruit Hoërskool, Krieket 11-16 September 2017
Hiermee die krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool.
Uitslae: Radikale Redenaars – 9 September 2017
Redenaars en debat Die volgende leerders gaan deur na die Radikale Redenaars-finaal op 14 Oktober 2017 in Pretoria:
Sewes: Nellies wen Barberton-toernooi
Baie geluk aan die o/15’s van die Hoërskool Nelspruit, wat die 7’s toernooi in Barberton teen MHS met
Hoërskool Nelspruit wen hokkie-sewestoernooi!
Hoërskool Nelspruit se hokkiedogters het op 7 September 2017 aan ‘n Curro-sewestoernooi
Nelspruit se O/15-sewesrugbyspan tree uit as provinsiale wenners
Hoërskool Nelspruit se o/15-sewesrugbyspan het onlangs as wenners van die Mpumalanga Sewes-
Hoërskool Nelspruit Kultuurdiere Spog
Op 31 Augustus 2017 het Hoërskool Nelspruit se kultuurleerders weereens bewys dat kultuur beslis nie
Oud-Nellie haal SA-onderwaterhokkiespan
Richard O’Farrell, ‘n voormalige Hoërskool Nelspruit-leerder het onlangs sy Protea-kleure in
Hoërskool Nelspruit spog met terrein
Hoërskool Nelspruit se terrein spog met pragtuine en oor die jare heen is daar verskeie inheemse bome
Leerlinge presteer in Mpumalanga Dressage en Showing
Leerlinge van Laerskool Nelspruit presteer in Mpumalanga Dressage en Showing
Nellies Krieket teen Penryn
Nellies het gemengde welslae teen Penryn. Baie goeie Krieket deur beide skole! #TrotsNellies #NellieGuts
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’: http://www.nelliesh.co.za/oud-nellie-gaan-viral-op-die-web/
Hoërskool Nelspruit wen al hul debatte
Twee senior en drie junior NHS-debatspanne het op 25 Augustus 2017 aan Afriforum en Beeld se Dink
Uitslae van Mpumalanga tennis-uitspele
Dit uitslae van die Mpumalanga tennis-uitspele vir die Hoërskool Nelspruit is as volg:
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die oulikste Nellie in die land?
Hoërskool Nelspruit het op 22 Augustus tydens ‘n glansfunksie die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS
Hoërskool Nelspruit stel hul wetenskap vernuf ten toon
NHS se gr.10’s het op Woensdag 26 Julie 2017 hul wetenskapvernuf ten toon gestel tydens NHS se
Hoërskool Nelspruit wen sewes rugby
NSH se o/15-sewesspan het vroeër die maand die Hoërskool Rob Ferreira Sewes-toernooi gewen. ‘n Nellie-speler, Jacques Marais is as die speler van die toernooi aangewys.
NHS tennisspelers in Ehlanzeni span by interdistrikte
Hoërskool Nelspruit-tennisspelers maak skoonskip in distrik.
NHS-atlete in Mpumalanga-landloopspan
Uitslae: Mpumalanga Landloopkampioenskappe 12 Augustus by Curro
Krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool
Uitslae 7 – 19 Augustus: 7 Augustus: O/14B verloor teen Rob Ferreira o/14A met 2 paaltjies
Virseker Beker Rugby finaal by Hoërskool Nelspruit
Die Virseker Beker-rugbyfinaal vind Saterdag 26 Augustus 2017 plaas by Hoërskool Nelspruit. Die












