)

7 Nellie-bergfietsryers neem deel aan SA’s

Sewe bergfietsryers van Hoërskool Nelspruit, het die naweek as deel van die Mpumalanga-span, aan die SA’s wat by Hoërskool Bekker aangebied is, deelgeneem. Daar was 56 deelnemende skole, die Mpumalanga-span het vierde geëindig en NHS 13de.

  • Christo Theron eindig 28ste uit 70 ryers.
  • Jean van der Merwe eindig 23ste uit 62 ryers.
  • Mike Odendaal eindig 17de uit 69 ryers.
  • Armand Lombard eindig 5de uit 94 ryers.
  • Suzanne Mare eindig 14de uit 30 ryers.
  • Haijke Coetzee endig 15de uit 39 ryers.
  • Monique Swart eindig 14de uit 30 ryers.
  • NHS eindig ook 3de in skoolreekskompetisie.

Baie geluk! #nellieguts #nellietrots

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal