Baie geluk aan Frans-Josef Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat na Spanje vertrek het om aan die wêreld Biathle-kampioenskappe deel te neem. Dit volg nadat hy die naweek van 1 Julie 2017 aan die SA’s in George deelgeneem en ‘n brons medalje gewen het.
NHS wens hom alle sterkte toe.