Nellies het gemengde welslae teen Penryn. Baie goeie Krieket deur beide skole! #TrotsNellies #NellieGuts
Nellies 0/11B wen met 9 paaltjies teen Primary 0/11B.
Nellies teen Penryn:
Nellies 0/9 verloor met 8 paaltjies
Nellies 0/10 wen met 8 paaltjies
Nellies 0/11 wen met 8 paaltjies
Nellies 0/12 wen met 98 lopies
Nellies 0/13 verloor met 5 lopies
Become a Sponsor








