NHS se gr.10’s het op Woensdag 26 Julie 2017 hul wetenskapvernuf ten toon gestel tydens NHS se jaarlikse Fisiese Wetenskap Ekspo.
Die volgende leerders het ‘n goue sertifikaat vir ‘n punt van 85% en hoër behaal vir hul projekte: Mia Schmidt, Carli Kilian, Nechelle Jacobs, Christine Kruger, Margo Meyer, Nicola Cronjé, Jessica Leicester, Mignon Joubert, Bronwen Crawford-Brunt, Clariza Prinsloo, Christoph Mans, Devon Nell, Janicke Jacobs, Anika Knipschild, Jeanne Joubert, Riané van der Merwe, Christina de Kock, Andreas van Heerden, Jodre Lubbe, Maarten Venter, Jana Visser, Dune van Leeuwen, Cherise van Duyker en Jessica Berry. Baie geluk!