Baie geluk aan die o/15’s van Hoërskool Nelspruit, wat die Bergvlam 7’s toernooi die naweek gewen het. Hulle het in die finaal teen Rob Ferreira te staan gekom. Die o/17’s was naaswenners gewees nadat hulle teen Waterkloof verloor het.
Albei spanne speel die naweek in die Noordvaal 7’s te Menlopark en vertrek reeds Vrydag vroeg.