Die Nellie-padfietsryer Sias Joubert, (HoĆ«rskool Nelspruit), het die naweek van 15-17 September 2017 aan die Jock-padfietstoer deelgeneem. Dit is ān drie-dag āstageā-resies van 320km met ān uitmergelende 7200m āvertical ascentā en daar word gesĆŖ dat daar geen moeiliker drie-dag resies van sy soort in Afrika is nie.
Dit is ook glo die eerste van sy soort op die kontinent wat ān ān spieĆ«lbeeld van die Europese Alphine-padresies, soos Haute Route, is. Nietemin het Sias ān derde plek in die junior kategorie behaal. Baie geluk! #nellietrots